fbpx

JBP full logo black

icon ecomm1 icon newsletter1 icon fb1 icon twitter1 icon instagram1

Kuier om die kole: Weg! se lekkerste braairesepte


Aletta Lintvelt


Weg! is een van Suid-Afrika se gewildste reistydskifte – nie net weens hul uitstekende kampwenke en foto’s van eksotiese bestemmings nie, maar ook weens hul heerlike, betroubare resepte.

In Kuier om die kole bring ons Weg! se beste braairesepte en -idees byeen: geregte wat perfek is vir die kampvuur of tuis-braai. Die gewilde foodie en Weg! se kosredakteur Aletta Lintveld het dié tydskrif se lekkerste braairesepte gekies – alles nou in een band byeen. Kuier om die kole is sonder fieterjasies, met heerlike kosidees vir 2019.

Hoofstukke bevat idees vir

-die braairooster;

-potjiekos;

-bykosse en slaaie; en

-brode en braaibroodjies.

 

Aletta Lintvelt is die kosredakteur van die tydskrifte Weg!, go! en Platteland. Sy is ’n kosstilis en -skrywer en die outeur van Go! Weekend Food (Tafelberg, 2013).

Category:  Food and Drinks
ISBN:  9781928363019
Publisher:  Jonathan Ball Publishers
On sale:  September 2018
Format:  Paperback
eBook ISBN 
BUY ONLINE:
Takealot reseller loot
EB logo Protea
 RW.JPG Balakudu 
 Graffiti Logo.PNG Raru