By surname |
All Titles by Herman Lategan |
Herman Lategan
Later is hy na Style Magazine, e.tv en ʼn paar radiostasies, maar bedompige kantore, vervelige stories en nuttelose vergaderings het hom ondergekry. Met sy middelvinger in die lug is hy weer vort op die rug van ʼn wilde perd om te gaan vryskut. Van sy skryfsels is al opgeneem in New Contrast, die boeke Bloots en Skarlakenkoors, BY se bedkassieboek en LitNet. Hy is internasionaal gepubliseer in Vogue Entertaining + Travel, Village Voice, Time Out, en verskeie ander. Hy skryf die rubriek Woorde wat wip in Rapport sedert 2012. Extras Reviews, News & Interviews: |